Witpenssuikerbekkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Cinnyris talatala)
Jump to navigation Jump to search

Witpenssuikerbekkie
White-breasted Sunbird (Cinnyris talatala) (4030672432).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. talatala
Binomiale naam
Cinnyris talatala
(Smith, 1836)
Sinonieme

Nectarinia talatala

Die Witpenssuikerbekkie (Cinnyris talatala) is 'n algemene standvoël in droë boomveld, savanne en tuine. Die voël is 11 cm groot en weeg 6 - 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die White-bellied Sunbird.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Nectarinia talatala". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.