Gevlekte klopkloppie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Cisticola textrix)
Jump to navigation Jump to search

Gevlekte klopkloppie
Cloud Cisticola 2012 04 25.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. textrix
Binomiale naam
Cisticola textrix
(Vieillot, 1817)

Die Gevlekte klopkloppie (Cisticola textrix) is 'n amper-endemiese algemene standvoël in kortgrasveld, beweide landerye en laaglandfynbos. Hulle is onopvallend buite die broeiseisoen en vlieg ver wanneer hulle opgejaag word. Die voël is 10 cm groot en weeg 11 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cloud Cisticola.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]