Citoyen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Citoyen is eintlik die Franse woord vir "burger". Tydens die Franse Rewolusie vervang dit van 1792 tot 1804 die aristokratiese "Monsieur" as aanspreekvorm. Dit word nog eens tydens die Rewolusie van Februarie 1848 (Tweede Republiek) gebruik.