Gevlekte koekoek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Clamator glandarius)
Jump to navigation Jump to search

Gevlekte koekoek
Clamator glandarius (juvenile).jpg
Gevlekte koekoek in die Etosha Nasionale Park.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. glandarius
Binomiale naam
Clamator glandarius
(Linnaeus, 1758)

Die Gevlekte koekoek (Clamator glandarius) is 'n algemene intra-Afrika broeiende somertrekvoël in boomveld en savanne. Die voël is 38 – 42 cm lank en 120 - 165 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Great Spotted Cuckoo.

Die voël is 'n broeiparasiet en gebruik hoofsaaklik kraaie en spreeus as broeigashere.

Fotogalery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Clamator glandarius

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. BirdLife International (2012). "Clamator glandarius". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.