Clark James Gable

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Clark James Gable
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 20 September 1988 (1988-09-20) (31 jaar oud)
Malibu, Kalifornië
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 22 Februarie 2019 (op 30)
Dallas, Texas
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Clark James Gable (20 September 198822 Februarie 2019) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Ordinary Madness (2001), Looking for Clarissa (2013), Heckle (2018), en Sunset at Dawn. Hy was die kleinseun van Clark Gable.

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2001: Ordinary Madness
  • 2013: Looking for Clarissa
  • 2018: Heckle
  • Sunset at Dawn

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2000: Cheaters

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]