Clemens Kapuuo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Clemens Kapuuo
Geboortenaam Clemens Mutuurunge Kapuuo
Gebore (1978-03-27)27 Maart 1978
Ozondjona za Ndjamo, Okahandja Dist.
Oorlede 27 Maart 1978 (op 55)
Katutura, Windhoek
Nasionaliteit Vlag van Namibië Namibië
Beroep Politikus
Politieke party Demokratiese Turnhalle-alliansie

Clemens Kapuuo (16 Maart 1923 – 27 Maart 1978) was 'n Namibiese onderwyser, winkeleienaar, president van die school teacher, shopkeeper, president of the Demokratiese Turnhalle-alliansie, en kaptein van die Hereros in Namibië. Kapuuo was een van die hoof teenstanders van die Suid-Afrikaanse heerskappy van sy land tot sy moord na die Turnhalle Grondwetlike Konferensie.

Biografie[wysig | wysig bron]

Clemens Kapuuo was gebore in 1923 by Ozondjona za Ndjamo (Teufelsbach), in die Okahandja-distrik noord van Windhoek en het skoolgegaan in Okahandja in 1931.

Sterfte[wysig | wysig bron]

Graf van Clemens Kapuuo in Okahandja

Kapuuo was doodgeskiet in Katutura op 27 Maart 1978.[1]

Kapuuo is begrawe langs Hosea Kutako in Okahandja.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Smith, Yanna (19 Maart 2018). "Remembering Clemens Kapuuo". The Namibian. 
  2. Defining Moments In History by Jan-Bart Gewald, The Namibian, 26 Februarie 1999