Sterretjierysbos

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Cliffortia nitidula)
Jump to navigation Jump to search

Sterretjierysbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Cliffortia
Spesie:
C. nitidula
Binomiale naam
Cliffortia nitidula
(Engl.) R.E. & Th. Fries jr. subsp. pilosa Weim.

Die Sterretjierysbos (Cliffortia nitidula) is 'n klein boom wat op bergagtige plekke voorkom en kan tot 6 m hoog word. Dit groei op klipperige plekke, in rivierhabitatte en aan woudrande vanaf die Wes-Kaap tot by die Chimanimaniberge in Zimbabwe.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]