Clinton Swart

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Clinton Swart Sportportaal
Volle naam Clinton Ryno Swart
Geboortedatum 6 September 1992 (1992-09-06) (25 jaar oud)
Geboorteplek Standerton, Suid-Afrika
Lengte 184 cm
Gewig 91 kg
Skool Hoërskool Standerton
Universiteit Universiteit van Pretoria
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Huidige status
Posisie Losskakel
Huidige span Cheetahs
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel of binne-senter
Jeugspanne
Jare Span
2010-2011
2012-2013
Pumas
Blou Bulle
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2014 UP Tuks
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2014
2015–huidig
Valke
Griekwas
4
39
(3)
(268)
korrek soos op 5 Maart 2017.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2017– Cheetahs 2 (5)
korrek soos op 5 Maart 2017.

Clinton Ryno Swart (* 6 September 1992, Standerton) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler, wat tans Superrugby speel vir die Cheetahs en plaaslike rugby by die Griekwas.[1] Sy gereelde posisie is losskakel of binne-senter.

Loopbaan[wysig | wysig bron]

Hy het in die eerstespan rugby gespeel vir Hoërskool Standerton tussen 2009 en 2011,[2] wat gelei het tot sy insluiting in die Pumasspan vir die onder-18 Craven-week. Hy het in twee van hul wedstryde in die kompetisie gespeel, en agt punte met die stewel aangeteken, en daarmee hul Griekwa-eweknieë met 38-7 geklop[3] en 'n verdere ses punte in hul 28-11 nederlaag teen die Goue Leeus.[4]

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]