Coenie de Villiers

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Coenie de Villiers
GeboortenaamCoenraad Grabe de Villiers
Geboorte11 Oktober 1956 (1956-10-11) (62 jaar oud)
Bloemfontein, Suid-Afrika
Beroep(e)Sanger, musiekskywer, TV-aanbieder
Instrument(e)Stem, Klavier
Portal.svg Musiekportaal

Coenraad Grabe (Coenie) de Villiers is op 11 Oktober 1956 in Bloemfontein gebore. De Villiers is 'n persoon wat in die kunste opgelei is as klassieke pianis, maar het ook 'n kwalifikasie in mediawese verwerf.

Hy het in die 1980's en 1990's hoofsaaklik in Siprus gewoon voordat hy na Suid-Afrika teruggekeer het. Hy is bekend as musiekskywer en sanger, maar was ook televisieaanbieder van Kwêla op KykNET.

Ateljeealbums[wysig | wysig bron]

  • Skoppensboer (Mountain Records begin 2003 vrygestel)
  • Die Reisiger
  • Kruispaaie
  • Amper Alleen (Cyprus)
  • Hartland
  • Karoo Nagte (1990)
  • Liefdesversies
  • Ek Wens
  • Hooglied
  • Solo
  • Zen
  • Handgemaak (unplugged)(SAMA Award, Huisgenoot TEMPO Award)
  • Weerlig oor die See (2008)
  • Dekade (2009)
  • Hart van Glas (2011)
  • Emoji
  • Pure Coenie

Verwysings[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]