Col'Cacchio pizzeria
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Col'Cacchio pizzeria | |
Tipe | Konsessie |
---|---|
Gestig | Kaapstad 1992 [1] |
Hoofkantoor | Kaapstad, Suid-Afrika |
Sleutelpersone | Kinga Baranowska, Michael Terespolsky, Greg Mommsen |
Gebied bedien | 28+ restaurante in Suid-Afrika (2015) |
Industrie | Konsessie-ondernemings |
Produkte | Pizza en Italiaanse disse |
Slagspreuk | We're the reason you crave pizza |
Webwerf | Col'Cacchio pizzeria |
Col'Cacchio pizzeria is 'n Italiaanse restaurant wat spesialiseer in pizza en ander Italiaanse geregte. Kinga Baranowska en Michael Terespolsky het die eerste Col'Cacchio pizzeria in November 1992 in Kaapstad geopen.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "SA Franchise Warehouse" (in Engels). safranchisewarehouse. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 Mei 2018. Besoek op 13 Junie 2015.