Colesberg (kiesafdeling)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dr. H.A. Lamprecht, leraar van die NG gemeente Colesberg van 1915 tot 1928 en daarna Volksraadslid vir die kiesafdeling van 1929 tot sy dood in April 1932.

Colesberg was 'n kiesafdeling van die Suid-Afrikaanse Volksraad vanaf die eerste algemene verkiesing op 15 September 1910Uniewording op 31 Mei daardie jaar.

Bronne[wysig | wysig bron]

  • Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910-1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.