Colin Ford

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Colin Ford
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 12 September 1996 (1996-09-12) (22 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Colin Ford (gebore 12 September 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente In the Name of the King: A Dungeon Siege Tale (2007), Push (2009), en We Bought a Zoo (2011), en in die televisiereeks Under the Dome (2013).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2007: In the Name of the King: A Dungeon Siege Tale
  • 2007: Dog Days of Summer
  • 2009: Push
  • 2009: Jack and the Beanstalk
  • 2011: We Bought a Zoo
  • 2012: Ticket Out
  • 2012: Eye of the Hurricane
  • 2018: Extracurricular Activities
  • 2018: Family Blood

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2008: Can You Teach My Alligator Manners?
  • 2013: Under the Dome
  • 2017: The Struggling Artists

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2009: The Making of 'Dog Days of Summer'
  • 2013: Sofia & Jake: Be Who You Wanna Be

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]