Columbus Short

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Columbus Short
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Columbus Keith Short, Jr.
Geboorte 19 September 1982 (1982-09-19) (36 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, vervaardiger, en regisseur
Aktiewe jare 2004–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Columbus Short (gebore 19 September 1982) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stomp the Yard (2007), Cadillac Records (2008), Whiteout (2009), en The Losers (2010).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2007: Stomp the Yard
  • 2007: This Christmas
  • 2008: Cadillac Records
  • 2008: Quarantine
  • 2009: Whiteout
  • 2009: Armored
  • 2010: The Losers
  • 2015: The Girl Is in Trouble
  • 2015: Mr. Right
  • 2017: American Violence
  • 2018: Atone
  • 2018: A Shot for Justice

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2013: Scandal: The Secret Is Out

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2006: Save the Last Dance 2
  • 2007: Battles. Rivals. Brothers.
  • 2010: Stomp on the Yard: Choreography
  • 2010: Gamechangers Ep. 2: Fear the NFL Draft
  • 2010: Ne-Yo: One in a Million

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]