Fluweelboswilg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Combretum molle)
Jump to navigation Jump to search

Fluweelboswilg
Combretum molle, loof en bloeisels, Jan Celliers Park.jpg
Blare en bloeisels in die lente, Pretoria.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. molle
Binomiale naam
Combretum molle
R.Br. ex G.Don, Transactions of the Linnean Society of London. London 15:431. 1827
Vrugte en loof

Die Fluweelboswilg (Combretum molle) is 'n klein tot middelgroot boom wat uitsprei en het 'n gryserige voorkoms. Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom in die Vrystaat, Gauteng, KwaZulu-Natal, Mpumalanga, Noordwes en Limpopo voor. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys.[1] Dit kom noord van die Vaalrivier en in KwaZulu-Natal voor. Dit groei in oop bosveld of in grasland in beskutte rotsagtige plekke. Die liggeel blomme is skerp gegeur en trek insekte aan. Die blare is gewoonlik met kort fluweelagtige hare bedek. In Engels staan die boom bekend as Velvet-leaved bushwillow.[2]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Combretum molle

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020.
  2. TREES of the Kruger National Park, a field guide, Piet van Wyk. Struik Uitgewers, Kaapstad, 2008. p.171, ISBN 978-1-77007-759-1