Connor Price

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Connor Price
Geboorte 11 November 1994 (1994-11-11) (26 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Connor Price (gebore 11 November 1994) is 'n Kanadese akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Cinderella Man (2005) en in die televisiereekse Supernatural (2005), Being Human (2011), en X Company (2015).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2005: Cinderella Man
  • 2007: Good Luck Chuck
  • 2018: The Riot Act
  • 2019: Hammer

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2005: Supernatural
  • 2006: Alice, I Think
  • 2007: Will & Dewitt
  • 2010: What's Up Warthogs!
  • 2010: R.L. Stine's The Haunting Hour
  • 2011: Being Human
  • 2015: X Company

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: Back

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]