Conrad Ricamora

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Conrad Ricamora
Geboortenaam Conrad Wayne Ricamora[1]
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur, skrywer, en vervaardiger
Aktiewe jare 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Conrad Ricamora is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Talladega Nights: The Ballad of Ricky Bobby (2006) en The Light of the Moon (2017), en in die televisiereeks How to Get Away with Murder (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2005: Nightmare at the Fear Factory
  • 2006: Talladega Nights: The Ballad of Ricky Bobby
  • 2017: The Light of the Moon

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2014: How to Get Away with Murder
  • 2018: Immaculate

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "CUE & A: Here Lies Love Star Conrad Ricamora on the Immersive Experience, His Raptor Impression and "The Golden Girls"". Playbill (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Oktober 2019. Besoek op 28 Oktober 2014.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]