Cooper se aalwyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Cooper se aalwyn
Aloe cooperi in flower IMG 1702e.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Subkoninkryk:
Divisie:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
A. cooperi
Binomiale naam
Aloe cooperi
Baker

Die Cooper se aalwyn (Aloe cooperi) is 'n aalwyn wat voorkom in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Eswatini. In Zoeloe staan die aalwyn bekend as Isiphuthumane. Die plant word geëet deur die Zoeloe's. Dit blom naby die kus in Desember en binnelands van Januarie tot Februarie.

Galery[wysig | wysig bron]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bronne[wysig | wysig bron]