Coral Browne

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Coral Browne
Coral Browne (1989 Academy Awards).jpg
Gebore(1913-07-23)23 Julie 1913
Sterf29 Mei 1991 (op 77)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAktrise
Jare aktief1933–85

Coral Browne (23 Julie 1913 – 29 Mei 1991) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Auntie Mame (1958), The Killing of Sister George (1968), The Ruling Class (1972), en Dreamchild (1985).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1933: Waltzing Matilda
  • 1938: We're Going to Be Rich
  • 1946: Piccadilly Incident
  • 1958: Auntie Mame
  • 1961: The Roman Spring of Mrs. Stone
  • 1963: Dr. Crippen
  • 1963: Tamahine
  • 1968: The Killing of Sister George
  • 1972: The Ruling Class
  • 1984: American Dreamer
  • 1985: Dreamchild

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1979: Time Express
  • 1983: Harty

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1952: Affairs of State
  • 1955: Simon and Laura
  • 1982: Eleanor, First Lady of the World
  • 1983: An Englishman Abroad

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1982: Sparky's Magic Piano
  • 2009: Alan Bennett Interview

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]