Grootblaarpieringbessie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Cordia africana)
Jump to navigation Jump to search

Grootblaarpieringbessie
Cordia africana.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
(ongeplaas)
Familie:
Genus:
Spesie:
C. africana
Binomiale naam
Cordia africana
Sinonieme

Cordia holstii Gürke ex Engl.

Die Grootblaarpieringbessie (Cordia africana) is 'n middelgroot, goedvertakte boom wat in bosveld in die noorde van Kaokoland en in Zimbabwe langs die Groot Dyk en oostelike hoogland voorkom. Dit is inheems aan Suid-Afrika en kom in die Musina-omgewing van die provinsie Limpopo voor. Op die SANBI-rooilys word dit as 'veilig' (LC) gelys.[1] Die boom het opvallende vrugte en blare.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]