Gaan na inhoud

Crocosmia × crocosmiiflora

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Crocosmia × crocosmiiflora
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
C. × crocosmiiflora
Binomiale naam
Crocosmia × crocosmiiflora
(Lemoine) N.E.Br.

Crocosmia × crocosmiiflora, montbretia, is 'n hibried van Crocosmia aurea subsp. aurea en Crocosmia pottsii wat vir die eerste keer in 1880 in Frankryk gekweek is deur Victor Lemoine.[1] Die naam "montbretia" word dikwels in tuinliteratuur aangetref.[2]

Die hibried is inheems aan Suid-Afrika.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Parnell, J. and Curtis, T. 2012. Webb's An Irish Flora. Cork University Press. ISBN 978-185918-4783
  2. Everett, T.H., ed. Montbreitia, In: New Illustrated Encyclopedia of Gardening, Greystone Press, New York, 1960. pp. 1181-1182.