Crosby, Johannesburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Crosby
Ligging van Crosby op 'n kaart (Gauteng)
Crosby
Crosby
 Crosby se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°11′40″S 27°59′21″O / 26.19444°S 27.98917°O / -26.19444; 27.98917Koördinate: 26°11′40″S 27°59′21″O / 26.19444°S 27.98917°O / -26.19444; 27.98917
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Munisipaliteit Stad Johannesburg
Oppervlak[1]
 - Voorstad 1,13 km²  (0,4 vk m)
Bevolking (2011)[1]
 - Voorstad 6 112
 - Digtheid 5 409/km² (14 009,2/myl2)
Rasverdeling (2011)[1]
 • Blank 12.8%
 • Indiër/Asiër 58.3%
 • Kleurling 6.2%
 • Swart 20.8%
 • Ander 1.9%
Taal (2011)[1]
 • Engels 64.0%
 • Afrikaans 13.9%
 • Tswana 3.7%
 • Zoeloe 3.0%
 • Ander 15.4%
Poskode (strate) 2092
Die Crosby-moskee in Kilmorelaan-Oos. Crosby, soos Mayfair-Wes, Mayfair en Fordsburg, het binne 'n dekade of twee verander van 'n oorwegend Afrikaanse en Protestantse woonbuurt in een met 'n meerderheid Indiese en Moselm-inwoners.
Die kerkgebou van die NG gemeente Crosby. Hoewel die destydse NG gemeente Crosby-Wes eers as Hurst Hill bekendgestaan het, was sy kerkgebou in werklikheid ook in Crosby.

Crosby is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Dit is in Johannesburg se F-streek geleë.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Subplek Crosby". Sensus 2011. 


Flag of Johannesburg.svg Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.