Croton madandensis
Voorkoms
Limpopokoorsbessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Malpighiales |
Familie: | Euphorbiaceae |
Genus: | Croton |
Spesie: | C. madandensis
|
Binomiale naam | |
Croton madandensis S.Moore, (1911)
|
Die Limpopokoorsbessie (Croton madandensis) is 'n struik wat deel is van die Euphorbiaceae familie. Die plant is inheems aan KwaZulu-Natal, Mosambiek en Zimbabwe.
Die boom se FSA-nommer is 328.4.[1].