Boskoorsbessie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Croton sylvaticus)
Jump to navigation Jump to search

Boskoorsbessie
Croton sylvaticus autumn.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Genus:
Spesie:
C. sylvaticus
Binomiale naam
Croton sylvaticus
Muell. Arg.

Die Boskoorsbessie (Croton sylvaticus) is 'n redelike groot boom wat voorkom aan die kus van KwaZulu-Natal en verder noordwaarts. Die bas is glad wanneer die boom jonk is en word mettertyd grof en vol patrone. Die blom-aar bestaan meestal uit manlike blomme met een of twee vroulik blomme naby die basis. Die vrugte is drielobbig en sowat 1 cm in deursnee. In Engels staan die boom bekend as die Forest croton.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]