Cryptocarya

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Cryptocarya
Cryptocarya.PNG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Cryptocarya

Spesies

meer as 350; sien teks

Sinonieme

Cryptocarya is 'n genus van bladhoudende bome wat aan die lourier- en avokadopeerfamilie, Lauraceae behoort. Die genus omsluit meer as 350 spesies oor die Afrotropiese gebied, Indo-Maleisië en Australiese ekosones.

Suid-Afrikaanse spesies[wysig | wysig bron]

Sewe spesies kom in Suidelike Afrika voor, insluitende:

Sien ook[wysig | wysig bron]