Curriebeker 2001
Voorkoms
| 2001 Curriebeker | |
|---|---|
Die ABSA Curriebeker se amptelike logo. | |
| Verdedigende kampioene | Westelike Provinsie |
| Kampioene | Westelike Provinsie |
Die 2001 ABSA Curriebeker is in 2001 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika beklink. Die Westelike Provinsie wen die beker nadat hulle die Sharks met 29–24 in die eindstryd op Nuweland verslaan.