Suidkus-kiepersol

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Cussonia nicholsonii)
Jump to navigation Jump to search

Suidkuskiepersol
Cussonia nicholsonii, loof, Burmanbos.jpg
Die loof van 'n Suidkus-kiepersol by die Burmanbos-natuurreservaat, Durban.
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Genus:
Spesie:
C. nicholsonii
Binomiale naam
Cussonia nicholsonii
Strey, R.G

Die Suidkus-kiepersol (Cussonia nicholsonii)[1] is 'n boom, inheems aan Suid-Afrika, wat in die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal voorkom.[2] Dit staan in Engels bekend as die South coast cabbage-tree of die Natal cabbagetree, en in Afrikaans word dit ook somtyds die Natalse kuskiepersol genoem.[3]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Balkwill, Boon, Coates Palgrave, Glen, Jordaan, Lotter, Schimdt, Thomas (2012). "Araliaceae". Sappi Tree Spotting Lifer List. Jacana Media. p. 62.AS1-onderhoud: Veelvoudige name: authors list (link)
  2. "SANBI Red List of South African Plants". Besoek op 5 Junie 2017.
  3. Quattrocchi, Umberto (2014). "Araliaceae". CRC World Dictionary of Medicinal and Poisonous Plants: Common Names, Scientific Names, Eponyms, Synonyms, and Etymology. CRC Press. p. 1252.