Stekelboomvaring

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Cyathea manniana)
Jump to navigation Jump to search
Stekelboomvaring
In Bungawoud, Zimbabwe
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Pteridophyta
Klas: Pteridopsida
Orde: Cyatheales
Familie: Cyatheaceae
Genus: Cyathea
Spesie: C. manniana
Binomiale naam
Cyathea manniana
Hook., 1865

Die Stekelboomvaring (Cyathea manniana) is 'n boom wat aan die oostelike hooglande van Zimbabwe voorkom. Hierdie boom kry sy naam van die stekels op sy stam.

Stekels aan die stam

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]