Cyril Chamberlain

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Cyril Chamberlain
Geboorte (1909-03-08)8 Maart 1909
Nasionaliteit Engels
Sterfte 5 Desember 1974 (op 65)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1938–1966
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Cyril Chamberlain (8 Maart 1909 – 5 Desember 1974) was 'n Engelse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Boys in Brown (1949), Hell Below Zero (1954), A Night to Remember (1958), en Carry on Cruising (1962).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1939: What Would You Do, Chums?
  • 1941: Old Mother Riley in Business
  • 1949: Boys in Brown
  • 1953: The Accused
  • 1954: Hell Below Zero
  • 1954: Cross-Up
  • 1954: The Embezzler
  • 1958: A Night to Remember
  • 1962: Carry on Cruising

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1957: O.S.S.
  • 1993: Laugh with the Carry Ons

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1938: Smoky Cell
  • 1948: Crock of Gold

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]