Damian O'Flynn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Damian O'Flynn
Gebore(1907-01-29)29 Januarie 1907
Sterf8 Augustus 1982 (op 75)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAkteur
Jare aktief1937–1969

Damian O'Flynn (29 Januarie 1907 – 8 Augustus 1982) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Broadway (1942), Wake Island (1942), en Half Past Midnight (1948), en in die televisiereeks Arrest and Trial (1963).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1942: Broadway
  • 1942: Wake Island
  • 1942: X Marks the Spot
  • 1942: Sauce for the Gander
  • 1947: Devil Ship
  • 1947: Web of Danger
  • 1948: Half Past Midnight
  • 1948: Disaster
  • 1949: Black Midnight
  • 1949: Pioneer Marshal
  • 1950: Bomba and the Hidden City
  • 1950: Young Daniel Boone

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1955: The Life and Legend of Wyatt Earp
  • 1957: Mr. Adams and Eve
  • 1963: Arrest and Trial

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]