Damon Herriman
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Damon Herriman | |
Geboortenaam | Damon Herriman |
---|---|
Geboorte | 31 Maart 1970 |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Damon Herriman (gebore 31 Maart 1970) is 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rol in die rolprent 100 Bloody Acres (2012).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1990: The Big Steal
- 2003: Ned
- 2012: 100 Bloody Acres
- 2014: The Little Death
- 2018: The Nightingale
- 2019: Judy and Punch
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1981: The Patchwork Hero
- 1982: Taurus Rising
- 1990: Elly & Jools
- 1999: O'Loghlin on Saturday Night
- 2011: Laid
- 2013: The Elegant Gentleman's Guide to Knife Fighting
- 2015: Battle Creek
- 2016: Quarry
- 2016: Incorporated
- 2016: Secret City
- 2018: Mr Inbetween
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2013: The Outlaw Michael Howe
- 2018: Riot
Video's
[wysig | wysig bron]- 2011: The Last Time I Saw Michael Gregg
- 2013: Behind '100 Bloody Acres'
- 2013: 100 Bloody Acres: Gag Reel
- 2016: Bernard Fanning: Wasting Time