Dan White (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dan White
Dan White 1948 scene.jpg
Gebore(1908-03-25)25 Maart 1908
Sterf7 Julie 1980 (op 72)
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAkteur
KindersArthur

Dan White (25 Maart 1908 – 7 Julie 1980) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Unknown Island (1948), The Americano (1955), en The First Traveling Saleslady (1956), en in die televisiereeks Arrest and Trial (1963).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1948: Unknown Island
  • 1948: Sunset Carson Rides Again
  • 1949: Outlaw Country
  • 1955: The Americano
  • 1956: The First Traveling Saleslady

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1953: Your Favorite Story
  • 1963: Arrest and Trial

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]