Dana Ivey

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dana Ivey
Geboorte 12 Augustus 1941 (1941-08-12) (78 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Dana Ivey (gebore 12 Augustus 1941) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Color Purple (1985), The Addams Family (1991), Two Weeks Notice (2002), en Rush Hour 3 (2007).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1985: The Color Purple
  • 1991: The Addams Family
  • 2002: Two Weeks Notice
  • 2006: A Very Serious Person
  • 2007: Rush Hour 3

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1986: Easy Street

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1992: A Child Lost Forever: The Jerry Sherwood Story
  • 1993: Mama's Back

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1997: The Last Night of Ballyhoo
  • 2003: Two Weeks Notice: Documentary
  • 2003: Two Weeks Notice: Additional Scenes
  • 2008: Making 'Ghost Town'

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]