Gaan na inhoud

Dang Ye-seo

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Dang Ye-seo
Dit is 'n Koreaanse naam; Die van is Dang.

Dang Ye-seo (Hangul: 당예서, Hanja: 唐 汭 序; Koreaanse uitspraak: [taŋ.je̞.sʌ]; gebore 27 April 1981 in Changchun, Jilin, China en oorspronklik bekend as Tang Na 唐娜) is 'n genaturaliseerde Suid-Koreaanse tafeltennisspeler.[1][2][3] Sy was deel van die tafeltennisspan wat 'n bronsmedalje gewen het by die Olimpiese Spele in 2008, en deel van die span wat 'n bronsmedalje by die Wêreldbeker-toernooi in 2012 gewen het.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. "DANG Ye Seo". ittf.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 April 2014. Besoek op 31 Maart 2012.
  2. "Dang Ye-Seo". sports-reference.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 17 April 2020. Besoek op 31 Maart 2012.
  3. "DANG Ye Seo TANG Na (KOR)". ittf.com. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 31 Maart 2012.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]