Daniel Cudmore

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Daniel Cudmore
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 20 Januarie 1981 (1981-01-20) (38 jaar oud)
Nasionaliteit Kanadees
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2003–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Daniel Cudmore (gebore 20 Januarie 1981) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente X-Men 2 (2003), X-Men: The Last Stand (2006), The Twilight Saga: New Moon (2009), en X-Men: Days of Future Past (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2003: X-Men 2
  • 2006: X-Men: The Last Stand
  • 2009: The Twilight Saga: New Moon
  • 2009: RingCon 2009
  • 2014: X-Men: Days of Future Past
  • 2015: 12 Rounds 3: Lockdown
  • 2017: Devil in the Dark
  • Banzai Babe Ruth
  • Purple Thoughts

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2011: The Backshop Show

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2011: To the Mat
  • 2017: All of My Heart: Inn Love
  • 2018: All of My Heart: The Wedding

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2006: X-Men: The Excitement Continues

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]