Daniel Davis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Daniel Davis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1970–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Daniel Davis (gebore 26 November 1945) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Hunt for Red October (1990) en The Prestige (2006), en in die televisiereekse Star Trek: The Next Generation (1987) en The Nanny (1993).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1990: The Hunt for Red October
  • 2006: The Prestige
  • 2018: Roses Are Blind

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1980: Texas
  • 1987: Star Trek: The Next Generation
  • 1993: The Nanny

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2000: Longhair and Doubledome: Good Wheel Hunting
  • 2002: Longhair and Doubledome: Where There's Smoke, There's Bob

Video's[wysig | wysig bron]

  • 2005: Making the Nanny

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]