Daniel Pearson (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Daniel Pearson
Gebore
Daniel Pearson

16 Julie 1996 (1996-07-16) (24 jaar oud)
NasionaliteitEngels
BeroepAkteur
Jare aktief2010–14

Daniel Pearson (gebore 16 Julie 1996) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Emmerdale (1972), Tracy Beaker Returns (2010), The Dumping Ground (2013), en The Dumping Ground Survival Files (2014).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1972: Emmerdale
  • 2010: Tracy Beaker Returns
  • 2011: Friday Download
  • 2013: The Dumping Ground
  • 2014: The Dumping Ground Survival Files

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]