Daniella Pineda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Daniella Pineda
Geboorte 20 Februarie 1987 (1987-02-20) (33 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Daniella Pineda (gebore 20 Februarie 1987) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Jurassic World: Fallen Kingdom (2018) en in die televisiereekse The Vampire Diaries (2009), The Originals (2013), en The Detour (2016).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2017: Mr. Roosevelt
  • 2018: Jurassic World: Fallen Kingdom

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 2009: The Vampire Diaries
  • 2013: The Originals
  • 2013: Hey Girl
  • 2015: American Odyssey
  • 2016: The Detour

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]