Daniil Kvyat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Daniil Kvjat)
Jump to navigation Jump to search
Daniil Kvyat
Kvyat by die 2015 Maleisiese Grand Prix.
Geboortedatum 26 April 1994 (1994-04-26) (27 jaar oud)
Geboorteplek Oefa, Rusland
Nasionaliteit Vlag van Rusland Rus
Span in 2020 Scuderia AlphaTauri-Honda[1]
Motornommer 26
Inskrywings 112 (110 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 0
Podiums 3
Loopbaanpunte 202
Voorste wegspronge 0
Vinnigste rondtes 1
Eerste F1-wedren 2014 Australiese Grand Prix
Laaste inskrywing 2020 Aboe Dhabi Grand Prix
Laaste seisoen 2020
Verlede jaar plek 14de (32 punte)

Daniil Kvyat (gebore 26 April 1994) is 'n Russiese professionele motorrenjaer wat tot 2020 vir die Scuderia AlphaTauri-Honda-span in Formule Een Grands Prix deelgeneem het.

Kvyat jaag in Formule BMW, 2010
Kvyat in die Red Bull-Renault tydens die 2015 Kanadese Grand Prix

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Kvyat back in F1 with Toro Rosso". skysports.com (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Maart 2019. Besoek op 29 September 2018.