Danitra Vance

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Danitra Vance
Geboorte (1954-07-13)13 Julie 1954
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 21 Augustus 1994 (op 40)
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1972–1994
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Danitra Vance (13 Julie 1954 – 21 Augustus 1994) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The War of the Roses (1989), Hangin' with the Homeboys (1991), en Jumpin' at the Boneyard (1991), en in die televisiereeks Miami Vice (1984).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1989: The War of the Roses
  • 1989: Limit Up
  • 1991: Hangin' with the Homeboys
  • 1991: Jumpin' at the Boneyard

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1984: Miami Vice

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]