Danny Lloyd

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Danny Lloyd
Geboorte 1 Januarie 1973 (1973-01-01) (46 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 4
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1980–1982
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Danny Lloyd (gebore 1 Januarie 1973) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Shining (1980) en Filmworker (2017).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1980: The Shining
  • 2017: Filmworker

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]