Danny Miller (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Danny Miller
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 2 Januarie 1991 (1991-01-02) (28 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2007–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Danny Miller (gebore 2 Januarie 1991) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Cruel Summer (2016) en in die televisiereekse Emmerdale (1972) en Scott & Bailey (2011).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2016: Cruel Summer

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1972: Emmerdale
  • 2011: Scott & Bailey

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]