Danny Sue Nolan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Danny Sue Nolan
Geboortenaam Dorothea Alyce Nolan
Geboorte (1923-02-28)28 Februarie 1923
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 3 Augustus 2002 (op 79)
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1949–1988
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Danny Sue Nolan (28 Februarie 1923 – 3 Augustus 2002) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Prisoners in Petticoats (1950) en Smoky Canyon (1952), en in die televisiereekse Adventures of Superman (1952) en The Invaders (1967).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1949: Flame of Youth
  • 1950: Prisoners in Petticoats
  • 1952: Smoky Canyon

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1952: Adventures of Superman
  • 1954: The Whistler
  • 1967: The Invaders

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]