Darkhan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Darkhan

Дархан
ᠳᠠᠷᠬᠠᠨ
Stad
Darkhan city.jpg
Darkhan is in Mongolië
Darkhan
Darkhan
Koördinate: 49°28′08″N 105°57′27″O / 49.46889°N 105.95750°O / 49.46889; 105.95750
LandVlag van Mongolië Mongolië
ProvinsieDarkhan-Uul
StigtingOktober 1961
Hoogte
665 m (2 182 ft)
Bevolking
 • Totaal74 738
Poskode
213800
Skakelkodes976 (0)137

Darkhan (Mongools: Дархан, ᠳᠠᠷᠬᠠᠨ) is 'n stad in die noorde van Mongolië met 'n bevolking van 74 738. Die stad is in Oktober 1961 gestig en is net suid van die grens met Rusland geleë.