Dassault Falcon 8X

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Dassault Falcon 8X
F-WWQA F8X LBG SIAE 2015 (18950505122).jpg
Tipe Besigheidstraler
Vervaardiger Dassault Aviation
Ontwerp deur Dassault Aviation
Nooiensvlug beplan vir 2015
Vrygestel beplan vir 2016

Die Dassault Falcon 8X is 'n grootkajuit, langreikafstand, besigheidstraler vervaardig deur Dassault Aviation. Dit is afgelei van die Dassault Falcon 7X, met groter reikafstand wat deur enjinverfyning, aerodinamiese afronding en 'n toename in brandstofkapasiteit bereik is.[1]

Die 8X se kajuit is ongeveer 3,2 m langer as sy voorganger, die 7X. Dit het 'n enjinopgradering ontvang wat dit moontlik maak om op te styg vanaf korter aanloopbane, asook 'n verbeterde brandstofverbruik van 35% teenoor sy mededingers.[2]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. William Garvey (2014-05-19). "Dassault Expands Falcon Family With 8X". Aviation Week. Besoek op 2014-05-19.
  2. Adrian G. (2014-06-17). "Executive Charter Flights". Besoek op 2014-06-17.



Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.