David Graham (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
David Graham
Geboorte 11 Julie 1925 (1925-07-11) (94 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1952–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Graham (gebore 11 Julie 1925) is 'n Engelse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Thunderbirds Are GO (1966) en Supergirl (1984), en in die televisiereekse Supercar (1961) en Stingray (1964).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1962: K.I.L. 1
  • 1966: Thunderbirds Are GO
  • 1984: Supergirl
  • 2012: Peppa Pig: Flying a Kite and Other Stories

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1956: Dr. Jekyll and Mr. Hyde
  • 1958: Private Investigator
  • 1960: Four Feather Falls
  • 1961: Supercar
  • 1962: Fireball XL5
  • 1962: Sara and Hoppity
  • 1964: Stingray
  • 1965: Thunderbirds
  • 1967: Half Hour Story
  • 1969: The Secret Service
  • 1990: Moomin
  • 1992: So Haunt Me
  • 2004: Peppa Pig
  • 2007: Stand by for Action
  • 2009: Ben & Holly's Little Kingdom
  • 2015: Thunderbirds Are Go
  • 2015: Thunderbirds

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1952: Portrait of Peter Perowne
  • 2000: Mr. Thunderbird: The Gerry Anderson Story
  • 2015: Reggie & Thunderbirds: No Strings Attached

Video's[wysig | wysig bron]

  • 1984: Apple Mac: 1984
  • 2003: Future Memories: Making the Dalek Invasion of Earth
  • 2003: Talking Daleks
  • 2004: Full Boost Vertical: The Supercar Story
  • 2006: Creation of the Daleks
  • 2009: Drawn in Supermarionation
  • 2010: Ian Levine: Mission to the Unknown

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]