David Johnson

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

David G. Johnson (gebore 19 September 1956) is 'n prokureur en vervaardiger wat "Act 4 Entertainment"[1], 'n Los Angeles-gebaseerde film en media-inhoud maatskappy begin het, welke maatskappy fokus op die skep van maatskaplik bewustelike inhoud, ten einde verandering te bewerkstellig.[2] Hy was 'n stigter van "Agility Capital, LLC", 'n waagfonds vir voetsoolvlak maatskappye wat in vroee stadiums van ontwikkeling was, en is voorsitter emeritus van die Raad van Trustees by die Museum vir Hedendaagse Kuns (MOCA). Hy dien ook as lid van die rade van die "Public Counsel Law Center", Children Now, Dream Foundation[3], Human Rights Watch (Kalifornië) en die Yale Dramadepartement.[4]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Act4 Entertainment » Team." Act4 Entertainment. Act4 Entertainment, n.d. Web. 31 Julie 2012. <http://www.act4entertainment.com/team/
  2. "Act4 Entertainment » Team." Act4 Entertainment. Act4 Entertainment, n.d. Web. 31 Julie 2012. <http://www.act4entertainment.com/team/
  3. "Board of Directors". Dream Foundation web site. Opgespoor 14 Augustus 2012.
  4. "Board of Directors". Yale School of Drama web site. Retrieved 27 February 2014.