David Lander

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
David Lander
Geboortenaam David Leonard Landau
Geboorte 22 Junie 1947 (1947-06-22) (72 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Natalie (b. 1983)
Beroep(e) Akteur en skrywer
Aktiewe jare 1967–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Lander (gebore 22 Junie 1947) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Who Framed Roger Rabbit (1988), Scary Movie (2000), en Titan A.E. (2000), en in die televisiereeks Laverne & Shirley (1976).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1987: Funland
  • 1988: Who Framed Roger Rabbit
  • 1998: The Modern Adventures of Tom Sawyer
  • 2000: Scary Movie
  • 2000: Titan A.E.

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1970: Will the Real Jerry Lewis Please Sit Down
  • 1976: Laverne & Shirley
  • 1986: Galaxy High School
  • 1992: On the Air
  • 1994: Tattooed Teenage Alien Fighters from Beverly Hills
  • 1996: Jungle Cubs
  • 2001: Oswald
  • 2015: Break a Hip
  • 2018: Sky Rat

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1973: Economic Love-In
  • 1981: Likely Stories, Vol. 1
  • 1987: This Week Indoors
  • 1988: Redeye Express
  • 1995: Family Reunion: A Relative Nightmare
  • 1998: 1998 Primetime Creative Arts Emmy Awards
  • 2002: Entertainment Tonight Presents: Laverne and Shirley Together Again
  • 2004: All Access Pass: The TV Land Awards

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]