David Margulies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
David Margulies
Gebore
David Joseph Margulies
NasionaliteitAmerikaans
BeroepAkteur

David Margulies is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dressed to Kill (1980), Ghostbusters (1984), Ghostbusters II (1989), en Ace Ventura: Pet Detective (1994).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1980: Dressed to Kill
  • 1984: Ghostbusters
  • 1986: 9½ Weeks
  • 1987: Magic Sticks
  • 1989: Ghostbusters II
  • 1994: Ace Ventura: Pet Detective
  • 2006: Ira & Abby
  • 2013: The Girl on the Train
  • Adam Bloom

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1990: Largo Desolato

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]