David Miedzianik

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
David Miedzianik
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Miedzianik in 1996

Gebore 24 Julie 1956 (1956-07-24) (62 jaar oud)
Rotherham, Yorkshire, Verenigde Koninkryk
Nasionaliteit Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Beroep Skrywer
Bekend vir Prosa, poësie

David Christopher Miedzianik (gebore op 24 Julie 1956) is 'n Britse outistiese skrywer en digter. Hy is die eerste outistiese man wat sy eie outobiografie geskryf.

Bibliografie[wysig | wysig bron]

  • My Autobiography (1986)
  • I Hope Some Lass Will Want Me After Reading All of This (1987)
  • Taking the Load off My Mind (1994)
  • Now All I've Got Left is Myself (1997)

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]