David Stollery

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
David Stollery
Geboorte 18 Januarie 1941 (1941-01-18) (79 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

David Stollery (gebore 18 Januarie 1941) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Tales of Robin Hood (1951) en Darling, How Could You! (1951), en in die televisiereekse The Adventures of Spin and Marty (1955) en The New Adventures of Spin and Marty (1957).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1951: Tales of Robin Hood
  • 1951: Darling, How Could You!
  • 1956: Westward Ho, the Wagons!

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1955: The Adventures of Spin and Marty
  • 1956: Further Adventures of Spin and Marty
  • 1957: The New Adventures of Spin and Marty
  • 1958: Annette

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1955: Spin and Marty: The Movie
  • 1955: A Story About Henry Ford

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]